2015-04 Trip Swaziland Zululand – opsommend

Hoogtepunte:

  • Swaziland, ‘n pragtige land met aangename mense.
  • Bushbaby Lodge Hluhluwe, ‘n kamp besit deur mense wat self kamp en mens kan dit sien.
  • Lekker kampvuur tye.
  • St.Lucia, hier kan mens maar kom rustig raak.
  • Ons toermaats.

Laagtepunte:

  • Badplaas se staanplekke het maar nie gras nie, net enkele staanplekke. Die algemene netheid van die oord is ook teleurstellend.
  • Ongeskikte grensbeamptes en Polisie van RSA by Golela grenspos.
  • Siek word en ongevalle met vakansie. Die treurige diens van die Netcare hospitaal in Richardsbaai.
  • Hluhluwe Umfolozi Park se netheid en duidelik geen onderhoud op hulle paaie.

 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *