2015-04 Trip Swaziland Zululand

Ons vertrek op 26 Maart 2015 uit Centurion, vir ‘n Swaziland en Zululand toer.

Bestaande uit 3 gesinne wat saamtoer:
* My gesin – Jacques (ekke), Chantéle (mammie), Anushka en Anke
(Jeep Wrangler 3.6 Unlimited + Campmaster Wilderness 310)
* Visser gesin – Hennie, Natasja, Ruan en Kaylin
(Jeep Wrangler 3.6 Unlimited + Bushlapa Miskruier)
* Franken gesin – Gerhard en Alta
(Jeep Wrangler 3.8 met daktent)

Die roeteplan het behels Badplaas, Hlane, Ndumo, Bushbaby Lodge, Richardsbaai en terug huistoe.

Hier volg my storie…

2015-04SwazilandZululandkaart

Kliek hier vir Dag 1…