2016-01 Trip Namibië

Ons vertrek op 26 Desember 2015 uit Centurion, vir ‘n Suidelike Namibië toer.

Bestaande uit 2 gesinne wat saamtoer:
* My gesin – Jacques (ekke), Chantéle (mammie), Anushka en Anke
(Jeep Wrangler 3.6 Unlimited + Jurgens Safari Xcell)
* Visser gesin – Hennie, Natasja, Ruan en Kaylin
(Jeep Wrangler 3.6 Unlimited + Bushlapa Miskruier)

Die roeteplan het behels Upington, Ais-Ais, Aus, Sesriem, Swakopmund, Spitzkoppe, Windhoek en terug huistoe.

Hier volg my storie…

Kliek hier vir Dag 1

 

201601NamibieKaart