2016-12 Swellendam & Grootbrakrivier (Wes-Kaap)

Ons vertrek op Sondag 11 Desember 2016 uit Centurion, vir ‘n luilekker Kaapse somervakansie.

Die keer reis ons alleen, maar kuier gedurende die tyd baie met familie.
Sleepvoertuig is 2014 Isuzu KB6 3.0 d/k en 2005 Gypsey Regal Blue Series.

Die roeteplan is Kimberley om vir oorslaap te Beaufort-Wes, tot in Swellendam vir 5 nagte. Dan terug na Grootbrakrivier vir 15 nagte se luilekker rus.

Hier volg my storie…

Kliek hier vir Dag 1…